Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ’n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, besprekingspunte en ander praaten skryfaktiwiteite. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik.
No one has written a review for 'Reading guide: Perfect'
Why not be the first to share your opinion?