Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
No one has written a review for 'Study and Master Natural Sciences Grade 9 CAPS Teacher's Guide Afrikaans Translation: Senior Phase'
Why not be the first to share your opinion?