Oxford suksesvolle Afrikaans is n nuwe, kreatiewe kursus vir leerders vir wie Afrikaans n tweede (of eerste) addisionele taal is. Dit is prettig, relevant en bied volledige ondersteuning aan leerders om die aanleer van Afrikaans maklik te maak. Kenmerke: direkte skakeling met die temas en woordeskat in die leerdersboek; 'n wye verskeidenheid tekste met treffende illustrasies wat leerders sal lus maak om te lees; interessante en stimulerende aktiwiteite vir elke leesteks.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 10 in the Oxford Suksesvolle Afrikaans Series. See all Oxford Suksesvolle Afrikaans books here.
No one has written a review for 'Oxford Suksesvolle Afrikaans'
Why not be the first to share your opinion?